PRES. CYRIL RAMAPHOSA sal Suid-Afrikaners op Saterdag 15 Augustus om 20:00 toespreek.

Die president sal die land toespreek oor die jongste verwikkelinge in Suid-Afrika se risk-adjusted strategie.

In ‘n verklaring noem die presidensie dat die toespraak kom na vergaderings die afgelope week, asook vergaderings Saterdag met die PresidensiĆ«le koordineringsraad, wat die nege provinsiale premiers insluit, en ‘n vergadering van die kabinet.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *