Bevestigde gevalle: 579 140

Sterftes: 11 556

Herstelsyfer: 461 734

Toetse gedoen: 3 351 111
Jongste Covid-19 syfers in Suid-Afrika

Bevestigde gevalle per provinsie:

  • Gauteng: 197 531
  • KwaZulu-Natal: 103 744
  • Wes-Kaap: 101 579
  • Oos-Kaap: 83 372
  • Vrystaat: 30 837
  • Noordwes: 22 816
  • Mpumalanga: 20 554
  • Limpopo: 11 214
  • Noord-Kaap: 7 443
  • Onbekend: 50

Recoveries:

  • Gauteng: 156 402
  • Wes-Kaap: 90115
  • Oos-Kaap: 78 862
  • KwaZulu-Natal: 77 301
  • Mpumalanga: 17 404
  • Vrystaat: 15 217
  • Noordwes: 12 559
  • Limpopo: 9 937
  • Noord-Kaap: 3 937

Covid-19 verwante sterftes:

  • Wes-Kaap: 3 534
  • Gauteng: 2 867
  • Oos-Kaap: 2 442
  • KwaZulu-Natal: 1 617  
  • Vrystaat: 496
  • Noordwes: 176
  • Mpumalanga: 189
  • Limpopo: 141
  • Noord-Kaap: 94

Covid-19 syfers in die Wes-Kaap

Teen 13:00 op 12 Augustus was daar ná 442 723 toetse in die Wes-Kaap 99 074 bevestigde gevalle (206 meer as die vorige dag) met 3 482 sterftes en 88 735 pasiënte wat herstel het.

  • Tygerberg: 12 237 met 11 137 herstel
  • Metro-Oos: 9 101 met 8 219 herstel
  • Metro-Suid: 8 739 met 7 761 herstel
  • Klipfontein: 8 576 met 7 686 herstel
  • Metro-Wes: 8 397 met 7 629 herstel
  • Khayelitsha: 7 907 met 7 336 herstel
  • Mitchells Plain: 7 845 met 7 086 herstel
  • Metro-Noord: 5 845 met 5 379 herstel
  • Drakenstein: 4 004 met 3 646 herstel
  • Breedevallei: 2 976 met 2 659 herstel
  • George: 2 969 met 2 451 herstel
  • Stellenbosch: 1 896 met 1 702 herstel
  • Mosselbaai: 1 744 met 1 340 herstel
  • Overstrand: 1 420 met 1 318 herstel
  • Witzenberg: 1 380 met 1 199 herstel
  • Swartland: 1 327 met 1 096 herstel
  • Saldanhabaai: 1 214 met 1 095 herstel
  • Knysna: 1 191 met 988 herstel
  • Theewaterskloof: 1 056 met 941 herstel
  • Langeberg: 1 045 met 931 herstel
  • Oudtshoorn: 778 met 441 herstel
  • Bitou: 501 met 406 herstel
  • Bergrivier: 371 met 333 herstel
  • Beaufort-Wes: 364 met 242 herstel
  • Matzikama: 258 met 207 herstel
  • Swellendam: 249 met 234 herstel
  • Agulhas: 230 met 188 herstel
  • Hessequa: 222 met 173 herstel
  • Cederberg: 139 met 115 herstel
  • Kannaland: 74 met 49 herstel
  • Laingsburg: 69 met 29 herstel
  • Prins Albert: 11 met 5 herstel

Nie toegeken nie: 4 939 met 4 714 herstel

Bron: Wes-Kaapse regeringPres. Cyril Ramaphosa het in Maart 2020 maatreëls aangekondig om te help teen die verspreiding van die coronavirus, Covid-19. Dit sluit in:

  • Om ‘n nasionale ramp aan te kondig.
  • ‘n Reisverbod te plaas op besoekers van hoë-risiko lande.
  • Aan te raai dat niemand nie-belangrike reise onderneem per lug, spoorweë, taxi’s of met busse nie.
  • Byeenkomste van meer as 50 mense te verbied.
  • Massavieringe van opkomende nasionale dae soos Menseregtedag en ander regeringsbyeenkomste is gekanselleer.
  • Besoeke na alle tronke is onmiddellik vir die volgende 30 dae opgeskort.

LEVEL 3 MOET EN MOENIES

WANNEER JY DIE HUIS MAG VERLAAT:

Jy moet te alle tye by die huis bly, tensy jy:

  • Na of van die werk travel,
  • Skool of leer-instelling bywoon, wanneer dit heropen, 
  • Goedere koop of van dienste gebruik maak, wat onder vlak-3 toegelaat word, 
  • Oefen, tussen 06:00 en 18:00, en nie in groepe,
  • Kinders beweeg tussen huise, waar toegelaat,
  • Plek van aanbidding bywoon

Jy moet ten alle tye ‘n kleremasker dra wanneer jy in die publiek is.

WERKPLEK PROTOKOL

Om werkers veilig te hou, moet werkgewers:

  • Die aantal werknemers by ‘n werkplek op enige tyd verminder deur rotasie, aanpassing van werksure, skofte-stelsel, reëlings om vanaf die huis te werk of soortgelyke maatreëls om opeenhoping in openbare vervoer en by die werkplek te verminder. 
  • Reëlings vir social distancing by die werk tref, 
  • Sanitiser voorsien of geriewe vir hand-was,
  • Oppervlaktes gereeld sanitise, 
  • Werknemers daagliks vir simptome screen en diegene wie ‘n risiko is help om behandeling te kry.

EKONOMIESE SEKTOR:

Alle ekonomiese sektore word toegelaat, behalwe vir hoë-risiko aktiwiteite. 

Die volgende beperking bly vantoepassing:

  • Alkohol gebruik by eeetplekke, shebeens en taverns, 
  • Persoonlike sorgdienste waar social distancing nie moontlik is nie,
  • Hotelle en verblyf vir plesier, 
  • Binnelandse vlugte, behalwe vir noodsaaklike werk vervoer, 
  • Konferensies, events en byeenkomste, 
  • Gyms en fiksheidsentrums
  • Strande, publieke parke, sportgronde en swembaddens.

WAT GEKOOP MAG WORD:

  • Alle handelaars mag oop weens, met streng gesondheidsmaatreëls, 
  • Alkohol mag slegs onder streng voorwaardes verkoop word, van Maandae tot Donderdae tussen 09:00 en 17:00, 
  • Die verkoop van sigarette en ander tabakprodukte is steeds verbode.

BESKERM JOUSELF EN ANDER:

  • Baie mense wie die corona-virus opdoen toon geen simptome, 
  • Jy mag moontlik die virus versprei en dit nie eens weet nie,
  • Dra ‘n masker, was jou hande gereeld en hou jou afstand ten alle tye van ander.
  • Vermy groepe en byeenkomste.

INDIENSNEMING VAN PRIVATE HUISHOUDINGS:

  • Alle personeel wie indiens is by private huishoudings mag terugkeer werk toe, en werkgewers moet maatreëls toepas om ‘n veilige werk-omgewing te skep.

SPESIALE MAATREËLS VIR DIE KWESBARE:

  • Almal van 60 jaar en ouer, en diegene met onderliggende mediese toestande, moet die huis slegs in uitsonderlike gevalle verlaat.
  • Werkgewers moet hulle toelaat om vanaf die huis te werk waar moontlik, of moet spesiale maatreëls in plek hê om hul veiligheid by die werk te fasiliteer.

BYEENKOMSTE:

Alle byeenkomste word verbied, behalwe vir:

  • Plekke van aanbidding met 50 mense of minder, afhangende van die grootte van die venue, en met streng veiligheidsmaatreëls wat gevolg word,
  • Begrafnisse, met spesifieke beperkings,
  • Werksplek, met social distancing riglyne,
  • Landbou-veilings,
  • Professionele nie-kontak sport wedstryde, met geen toeskouers,

UITSETTINGS:

  • Geen persoon MAG UITGESIT word van hom of haar grond of huis onder Level 3 lockdown nie,
  • ‘n Hof mag ‘n uitsettingsbevel toestaan maar dit bly opgeskort tot aan die einde van Level-3 lockdown.

BEWEGING TUSSEN PROVINSIES: 

Beweging tussen provinsies word verbied, behalwe vir:

  • Uitvoer van werksverantwoordelikhede of dienste, wat onder vlak-3 toegelaat word en waar ‘n permit uitgereik is,
  • Trek na ‘n nuwe woonplek,
  • Trek om na ‘n onmiddelike familielid om te sien,
  • Leerders wie reis om skool by te woon of plek van onderrig,
  • Bywoon van begrafnisse, en vervoer van oorskot,
  • Vir mediese behandeling,
  • Persone wie terugkeer na hul woonplek van ‘n kwarantyn of isolasie-fasiliteit,
  • Vervoer van petrol, vrag of goedere.

BEGRAFNISSE:

Jy mag reis om ‘n begrafnis by te woon indien jy:

  • Die eggenoot of metgesel van oorledene is,
  • Kind van die oorledene, hetsy biologies, aangeneem of stiefkind, 
  • Oorledene jou skoonouer is,
  • Ouer van die oorledene is, hetsy biologies, aangeneem of stiefouer,
  • Broer of suster, hetsy biologies, aangeneem of stiefbroer of suster,
  • Grootouer van die oorledene,

Bywoning van ‘n begrafnis is beperk tot 50 mense en ‘n permit moet vanaf ‘n landdros of polisiestasie verkry word. 

Tydens ‘n begrafnis, moet alle higieniese en distancing maatreëls gevolg word.

GRENS:

Die grens van die republiek bly gesluit, behalwe vir die vervoer van goedere, repatriasie van Suid-Afrikaners en ontruiming van buitelandse burgers.

ANDER REËLS WAT TOEGELAAT WORD:

  • Inwoon-huishulpe en ondersteuning vir level 4 werkers
  • Vervoer van noodsaaklike goedere,
  • E-hailing en openbare vervoer maar onder streng voorwaardes.
  • Ondersteuning aan level 3 dienste, wat insluit huur van motors en toerusting;
  • Onder streng maatreëls ook privaatsekuriteit, call centres en noodsaaklike finansiële dienste.

HULP MET UIF EN ANDER EISE

WES-KAAP

  • Bellville: Thozama Ngonyama [082 438 6975] thozama.ngonyama@labour.gov.za
  • Cape Town: Bhele Mzinyati [076 879 3477] bhele.mzinyati@labour.gov.za
  • Mitchells Plain: Karen Fuller [072 560 2721] karen.fuller@labour.gov.za
  • Paarl: Rozetta Van Wyk [082 888 3342] rozetta.vwyk@labour.gov.za
  • Somerset West: Zulaigha Smith [082 796 1849] zulaigha.smith@labour.gov.za
  • Vredenburg: Evril Adams-August [082 908 2173] evril.adams-august@labour.gov.za
  • Worcester: Tembekile Hoza [082 384 1505] tembekile.hoza@labour.gov.za
  • Beaufort West: Hlanganisa Dalasile [072 354 8659] hlanganisa.dalasile@labour.gov.za
  • George: Timoti Nyakaza [082 806 8044] timoti.nyakaza@labour.gov.za
  • Knysna: Sulette Cronje [082 459 9615] sulette.cronje@labour.gov.za
  • Mossel Bay: Gerhard Janse Van Rensburg [082 294 5678] gerhard.jansevrensburg@labour.gov.za
  • Oudtshoorn: Denver Siebritz [082 301 6447] denver.siebritz@labour.gov.za

OOS-KAAP

  • Port Elizabeth / Uitenhage / Graaf Reinet / Grahamstown / Cradock: Erna Terblanche [082 800 5163] erna.terblanche@labour.gov.za
  • East London/ King Williamstown/ Queenstown/ Aliwal North/ Fort Beaufort: Zukiswa Soldaat [066 480 0062] zukiswa.soldaat@labour.gov.za
  • Transkei: Ntombomzi Dlova [066 480 0060] ntombomzi.dlova@labour.gov.za
  • Welkom/ Kroonstad/ Sasolburg: Pitso Potsane [063 693 7183] pitso.potsane@labour.gov.za 0f Zinhle Mzila [083 635 2301] Zinhle.Mzila@labour.gov.za
  • Bloemfontein/ Botshabelo/ Petrusburg/ Zastron: Tsietsi Mosothoane [076 981 0324] tsietsi.mosothoane@labour.gov.za of Corne van Nieker [082 563 2403] corne.vanniekerk@labour.gov.za
  • Bethlehem/ Phuthaditjhaba/ Ficksburg/ Harrismith: Tebogo Mogotlane [082 097 3461] tebogot.mogotloane@labour.gov.za of Andries Tshabalala [082 306 6701] andries.tshabalala@labour.gov.za of Bibi Ndlovu [072 339 7369] bibi.ndlovu@labour.gov.za 

NOORD-KAAP: Bulelani Gwabeni [072 215 7580] bulelani.gwabeni@labour.gov.za

GAUTENG

  • Johannesburg/ Carletonville/ Roodepoort/ Sandton/ Randburg/ Soweto/ Maponya Processing Office
  • Peter Godongwana [082 883 7553] peter.godongwana@labour.gov.za of Lindiwe Sibiya [066 304 3618] lindiwe.sibiya@labour.gov.za
  • Pretoria/ Temba/ Ga-Rankuwa/ Shoshanguve/ Atteridgeville/ Bronkhorstspruit/ Mamelodi/ Krugersdorp/ Randfontein: Sena Shangase [082 908 2158] Sena.Shangase@labour.gov.za of Ntombi Khoza [066 481 8649] Ntombi.Khoza@labour.gov.za
  • Germiston/ Alberton/ Benoni/ Brakpan/ Kempton Park/ Vereeniging/ Vanderbijlpark/ Nigel/ Springs/ Boksburg/ Sebokeng: Gladys Sekhukhune [082 827 0210] Gladys.Sekhukhune@labour.gov.za of Nomalan Pillay [083 798 8214] Nomalan.Pillay@labour.gov.za

KWAZULU-NATAL

  • Durban/ Chatsworth, Pinetown, Prospecton,Verulam/ Phoenix/ Tongaat,Port Shepstone, Stanger, Ulundi/Jozini, Richardsbay/Eshowe: Gugu Khomo [072 849 9335] gugu.khomo@labour.gov.za
  • Durban/ Chatsworth, Pinetown, Prospecton,Verulam/ Phoenix/ Tongaat, Port Shepstone, Stanger, Ulundi/Jozini, Richardsbay/Eshowe: Simenyiwe Mchunu [066 489 0853] simenyiwe.mchunu@labour.gov.za
  • Pietermaritzburg, Richmond, Kokstad, Estcourt, Dundee, Ladysmith, Newcastle, Vryheid: Jabu Fakazi [082 772 2821] jabu.fakazi@labour.gov.za

MPUMALANGA

  • Kwamhlanga/ Middelburg/ Emalahleni: Michael Nkabinde [082 483 6435] michael.nkabinde@labour.gov.za
  • Barberton/ Malelane/ Mashishing/ Mbombela/ Sabie: Philisiwe Mabuza [066 344 0115] philisiwe.mabuza@labour.gov.za
  • Bethal/ Carolina/ Ermelo/ Mkhondo/ Secunda/ Standerton: Nomvula Mkhonto [066 344 0110] nomvula.mkhonto@labour.gov.za

NORTH WEST

  • Mafikeng/ Lichtenburg: Marcia Mogamisi [073 032 4027] marcia.mogamisi@labour.gov.za
  • Rustenburg: Lerato Mitambo [079 872 5770] lerato.mitambo@labour.gov.za
  • Brits/ Mogwase: Andrew Mogonediwa [078 408 8042] andrew.mogonediwa@labour.gov.za
  • Klerksdorp/ Potchefstroom: Dlangamandla Mabusela [078 408 8042] dlangamandla.mabusela@labour.gov.za
  • Vryburg/ Taung/ Christiana: Olebile Phiritshwane [072 851 7488] olebile.phiritshwane@labour.gov.za

LIMPOPO: Ronet Landman [076 792 9676] ronet.landman@labour.gov.za 

Ramaphosa moedig ook Suid-Afrikaners aan om:

  • Gereeld hul hande met seep en water vir minstens 20 sekondes te was.
  • Hul neus en mond te bedek of in hul elmboë te nies en hoes.
  • Kontak met enigeeen met simptome van verkoue en griep te vermy. 

Handige Lockdown nommers

  • Gesinsgeweld-sentrum: 0800 428 428 of *120*7867# (gratis)
  • Nuwe aansoeke vir UIF-voordele (soos werkloosheid, kraam, siekte en aanneming): Capet.BCP@labour.gov.za of George.BCP@labour.gov.za
  • Departement van Arbeid0800 843 843
  • Verdagte en onwettige prysstygings0800 141 800
  • Hulp vir kleinsake0860 663 7867
  • Departement van Binnelandse Sake0800 601 190
  • Report #FakeNewsfakenewsalert@dtps@gov.za of stuur ‘n Whatsapp aan 067 966 4015
  • Sassa0800 60 10 11 
  • Wes-Kaapse Departement van Maatskaplike Ontwikkeling vir navrae oor kospakkiers (Maandae tot Vrydae tussen 07:00 en 16:00): 0800 220 250.
  • Oortreding van lockdown-regulasies in die Wes-Kaap.

Source: Die Son Koerant

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *