Vanoggend het onderwysers van Groenberg Sekondere Skool plakkate geneem en langs die pad na die skool, hul mismoë uitgewys dat hulle ongelukkig is. Op een van die plakkate word daar genoem n dooie onderwyser kan nie les gee en n dooie leerder kan nie klas loop nie. Hulle is ongelukkig oor die feit dat die regering die kinders by die skole wil he maar hulle dink nie aan die leerders se gesondheid nie. Hulle vra ook dat die ouers hul kinders by die huis moet hou

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *