Saints Michaels Primary vanoggend op n stand punt gekom en besef die gevaar wat hulle as onderwyser en ook vir kinders en ook self’s die ouers instaar op skole oop te hou .Hoop dat ander skole dit sal volg sodat government gehoor kan gee . Well done skoolhoof en personeel .
