SUID-AFRIKA se werkloosheidsyfer het in die tweede kwartaal tot 23,3% gekrimp. Dit is 6,8% minder as in die eerste kwartaal, maar Statistieke Suid-Afrika (SSA) sê […]
LEVEL-1 MOET EN MOENIES
VLAK-1 van die lockdown tree Maandag, 21 September 2020 om 00:00:01 in werking. Enigeen wie die regulasies oortree, kan beboet word of tronkstraf van ses […]
Corona-virus in SA
Jongste Covid19 gevalla in Suid Africa VIR meer oor Covid-19 in Suid-Afrika besoek ook SAcoronavirus. Bevestigde gevalle: 657 627 Sterftes: 15 857 Herstelsyfer: 586 844 Toetse gedoen: 4 003 590
Alert level 1 during Coronavirus COVID-19 lockdown
Most normal activity can resume, with precautions and health guidelines followed at all times. Population prepared for an increase in alert levels if necessary. Alert […]
Comrades-kampioen erg aangerand
NICK Bester, wenner van die Comrades Marathon in 1991, is Sondagoggend erg aangerand terwyl hy besig was om vir ‘n virtuele wedloop te oefen. Die […]
Corona-virus in SA
IR meer oor Covid-19 in Suid-Afrika besoek ook SAcoronavirus. Bevestigde gevalle: 622 551 Sterftes: 13 981 Herstelsyfer: 536 694 Aktiewe gevalle: 71 826 Toetse gedoen: 3 652 970 Jongste Covid-19 syfers […]
‘Dop en damp versigtig’
NIE net kan jy nou weer rook en drink nie, maar ’n groep mense mag ook nou kuier om ’n braaivuurtjie. Ja, jy mag nou […]
Corona-virus in SA
VIR meer oor Covid-19 in Suid-Afrika besoek ook SAcoronavirus. Bevestigde gevalle: 589 886 Sterftes: 11 982 Herstelsyfer: 477 671 Toetse gedoen: 3 415 670 LEVEL 2 MOET EN MOENIES VLAK-2 […]
Ramaphosa praat weer met land
PRES. CYRIL RAMAPHOSA sal Suid-Afrikaners op Saterdag 15 Augustus om 20:00 toespreek. Die president sal die land toespreek oor die jongste verwikkelinge in Suid-Afrika se […]
Corona-virus in SA
Bevestigde gevalle: 579 140 Sterftes: 11 556 Herstelsyfer: 461 734 Toetse gedoen: 3 351 111Jongste Covid-19 syfers in Suid-Afrika Bevestigde gevalle per provinsie: Gauteng: 197 531 KwaZulu-Natal: 103 744 Wes-Kaap: 101 579 […]