Jongste Covid-19 syfers in Suid-Afrika

Bevestigde gevalle per provinsie:

  • Gauteng: 183 090
  • Wes-Kaap: 97 261
  • Oos-Kaap: 79 844
  • KwaZulu-Natal: 85 986
  • Vrystaat: 24 333
  • Noordwes: 20 270
  • Mpumalanga: 15 716
  • Limpopo: 9 389
  • Noord-Kaap: 5 379
  • Onbekend: 50

Recoveries:

  • Gauteng: 126 784
  • Wes-Kaap: 82 447
  • Oos-Kaap: 71 420
  • KwaZulu-Natal: 44 664
  • Mpumalanga: 10 736
  • Vrystaat: 10 582
  • Noordwes: 8 872
  • Limpopo: 5 524
  • Noord-Kaap: 2 388

Covid-19 verwante sterftes:

  • Wes-Kaap: 3 245
  • Gauteng: 2 268
  • Oos-Kaap: 1 832
  • KwaZulu-Natal: 976
  • Vrystaat: 205
  • Mpumalanga: 123
  • Noordwes: 109
  • Limpopo: 90
  • Noord-Kaap: 36

Covid-19 syfers in die Wes-Kaap

Teen 13:00 op 4 Augustus was daar ná 425 143 toetse in die Wes-Kaap 95 904 bevestigde gevalle (497 meer as die vorige dag) met 3 236 sterftes en 82 447 pasiënte wat herstel het.

  • Tygerberg: 11 746 met 10 383 herstel
  • Metro-Oos: 8 750 met 7 631 herstel
  • Klipfontein: 8 362 met 7 299 herstel
  • Metro-Suid: 8 331 met 7 224 herstel
  • Metro-Wes: 8 040 met 7 032 herstel
  • Khayelitsha: 7 813 met 7 106 herstel
  • Mitchells Plain: 7 571 met 6 613 herstel
  • Metro-Noord: 5 555 met 4 991 herstel
  • Drakenstein: 3 892 met 3 441 herstel
  • Breedevallei: 2 831 met 2 453 herstel
  • George: 2 717 met 1 999 herstel
  • Stellenbosch: 1 834 met 1 586 herstel
  • Mosselbaai: 1 483 met 990 herstel
  • Overstrand: 1 388 met 1 229 herstel
  • Witzenberg: 1 324 met 1 057 herstel
  • Swartland: 1 229 met 985 herstel
  • Saldanhabaai: 1 177 met 1 003 herstel
  • Knysna: 1 055 met 755 herstel
  • Langeberg: 1 003 met 851 herstel
  • Theewaterskloof: 1 000 met 843 herstel
  • Oudtshoorn: 585 met 311 herstel
  • Bitou: 435 met 307 herstel
  • Bergrivier: 360 met 288 herstel
  • Beaufort-Wes: 302 met 136 herstel
  • Swellendan: 243 met 216 herstel
  • Matzikama: 237 met 172 herstel
  • Aghulas: 215 met 158 herstel
  • Hessequa: 180 met 113 herstel
  • Cederberg: 124 met 83 herstel
  • Kannaland: 56 met 47 herstel
  • Laignsburg: 32 met 21 herstel
  • Prins Alberts: 6 met 1 herstel

Nie toegeken nie: 6028 met 5123 herstel

Bron: Wes-Kaapse regeringPres. Cyril Ramaphosa het in Maart 2020 maatreëls aangekondig om te help teen die verspreiding van die coronavirus, Covid-19. Dit sluit in:

  • Om ‘n nasionale ramp aan te kondig.
  • ‘n Reisverbod te plaas op besoekers van hoë-risiko lande.
  • Aan te raai dat niemand nie-belangrike reise onderneem per lug, spoorweë, taxi’s of met busse nie.
  • Byeenkomste van meer as 50 mense te verbied.
  • Massavieringe van opkomende nasionale dae soos Menseregtedag en ander regeringsbyeenkomste is gekanselleer.
  • Besoeke na alle tronke is onmiddellik vir die volgende 30 dae opgeskort.

Source: Die Son

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *