Afrikaans:
In ‘n skok-video wat aanlyn trend blyk dit ‘n man pleeg selfmoord deur reguit na ‘n brandende petroltrok, langs die kant van die pad, te hardloop.
Die voorval het vermoedelik Saterdag aan die punt van die Houwhoek-pas plaasgevind.
Volgens die bestuurder van die trok het die bestuurder van ‘n ander voertuig reguit op hom afgekom. Die trok het uitgeswaai om die voertuig te mis waarin die paartjie was.
Die voertuig van die paartjie het by die wal afgery. Die vrou het vermoedelik aan haar beserings beswyk en is op die toneel oorlede.
In die video kan gesien word hoe iemand by die wal opgehardloop kom en dan reguit in die vlamme hardloop, waar hy gaan lê.
Bron: Die Son Koerant
English:
In a shock video trend online, a man appears to be committing suicide by running straight to a burning petrol truck along the side of the road.
The incident is believed to have occurred at the end of the Houwhoek Pass on Saturday the 14th of June 2020.
According to the driver of the truck, the driver of another vehicle came straight at him. The truck swerved to miss the vehicle where the couple was in.
The couple’s vehicle drove off the shore. The woman allegedly died of her injuries and died at the scene.
The video shows how someone ran up the shore and then ran straight into the flames, where he lay down.
Source: Die Son Newspaper